Japannese Selfverdedigingsmag

Vlag van die Japannese Selfverdedigingsmag (verhouding 5:6)
Vlag van die Japannese Selfverdedigingsmag, afkomstig van die voormalige Japannese Keiserlike Vloot
Japannese matrose aan boord die opleidingskip JDS Kashima (TV-3508) op besoek aan Pearl Harbor, 2004.

Die Japannese Selfverdedigingsmag (Japannees: 自衛隊; Jieitai, Engels: Japan Self-Defense Forces, JSDF) vorm die weermag van Japan. Die leër is na die Tweede Wêreldoorlog gestig en is die opvolger van die Japannese Keiserlike Leër. Dié leër het nog nooit aan enige gevegte deelgeneem nie, maar is sedert 1995 ingeskakel by vredesoperasies, in lande soos Kambodja, Djiboeti en Irak, maar ook by hulpoperasies soos na die aardbewing in Haïti in 2010, en China in 2009.

'n Tipe 74-tenk van die Landmag

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search